George Herald
Fri, 15 May·24°C
Home/News/Top Stories/New Dawn Park kies Woensdag nuwe raadslid
Top Stories

New Dawn Park kies Woensdag nuwe raadslid

Michelle Pienaar
07 February 2026, 08:00(3 months ago)
5,860 views
New Dawn Park kies Woensdag nuwe raadslid
GEORGE NUUS - Daar is weer n tussenverkiesing aan die broei in New Dawn Park. Inwoners van wyk 16 sal Woensdag 11 Februarie na die stembus gaan om hul kruisies te trek. Vier kandidate ding mee
Michelle PienaarSaturday, 07 February 2026, 10:00

Stemgeregtigde inwoners van wyk 16, New Dan Park, word aangemoedig om hul demokratiese reg uit te oefen en aan die tussenverkiesing op 11 Februarie deel te neem.

GEORGE NUUS -  Daar is weer 'n tussenverkiesing aan die broei in New Dawn Park. Inwoners van wyk 16 sal Woensdag 11 Februarie na die stembus gaan om hul kruisies te trek.

Vier kandidate ding mee om die wyk te verteenwoordig:

• African National Congress (ANC): Remano Chadly Kasper• Democratic Alliance (DA): Eveline Scheepers• Patriotic Alliance (PA): Naellowine Charmonay Elsebé Esau• Truth and Solidarity Movement: Zarina MC White

Stemgeregtigde inwoners word aangemoedig om hul demokratiese reg uit te oefen en aan die tussenverkiesing deel te neem.

Onthou om jou identiteitsdokument byderhand te hê wanneer jy gaan stem.

Stemlokaal: Munisipale kantoor, New Dawn Park, hoek van Proteaweg en Toermalynstraat.Stemtyd is van 07:00 tot 21:00.

‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’

Photos (1)

New Dawn Park kies Woensdag nuwe raadslid
1 / 1

New Dawn Park kies Woensdag nuwe raadslid

Tags:tussenverkiesingby electiongeorgenew dawn parkelections
Original article: georgeherald.com

Related Articles