George Herald
Fri, 15 May·24°C
Home/News/Local News/Hoërskool Cradock vaar goed in muurbal
Local News

Hoërskool Cradock vaar goed in muurbal

George Herald
24 February 2025, 05:31(about 1 year ago)
6,798 views
Hoërskool Cradock vaar goed in muurbal
CRADOCK NUUS - Hoërskool Cradock het...

CRADOCK NUUS - Hoërskool Cradock het 'n ywerige span muurbalspelers wat elkeen 'n uitdagende wedstryd kan speel.

Die span het op 17 Februarie kragte gemeet teen Hoërskool Karel Theron van Middelburg en die topfikse spelers het puik muurbal gespeel.

Hulle tree as die wenners uit die stryd met 15 potte teenoor 8.

‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’

Photos (1)

Hoërskool Cradock vaar goed in muurbal
1 / 1

Hoërskool Cradock vaar goed in muurbal

Original article: georgeherald.com

Related Articles