Golf
Rangers-skopboksklub presteer in Wes-Kaap-kampioenskappe
George Herald
03 April 2024, 01:07(about 2 years ago)
9,976 views

OUDTSHOORN NUUS - 'n Groep skopboksers...
OUDTSHOORN NUUS - 'n Groep skopboksers van Grebe's skopboksklub is onlangs opgeneem in die Eden-skopboksspan en het verlede week deelgeneem aan die Wes-Kaapse kampioenskappe waar hulle uitstekend gevaar het. Die kampioenskappe het in Kaapstad plaasgevind.
Hierdie groep skopboksers gaan nou die naweek van 26 April aan die nasionale skopbokskampioenskappe in Potchefstroom deelneem.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’
Photos (2)


1 / 2
Rangers-skopboksklub presteer in Wes-Kaap-kampioenskappe
Original article: georgeherald.com


