Local News
Kleinspanne geniet krieket
George Herald
24 February 2025, 05:26(about 1 year ago)
8,672 views

CRADOCK NUUS - Die jaarlikse o....
CRADOCK NUUS - Die jaarlikse o. 9-kriekettoernooi, wat elke jaar by Cradock Voorbereidingskool aangebied word, is weer op Saterdag 15 Februarie gehou en was weer 'n groot sukses.
Altesaam twintig spanne met 'n totaal van 166 spelers het deelgeneem, en die veld was vol opwinding van die eerste aflewering tot die laaste hou.
Elkeen wat teenwoordig was, beide spelers en toeskouers, het die dag terdeë geniet, met spanwerk, sportmangees en wonderlike krieket wat die hoogtepunte van die toernooi was.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’
Photos (1)

1 / 1
Kleinspanne geniet krieket
Original article: georgeherald.com
Related Articles

Local News
Hoërskool Cradock vaar goed in muurbal
CRADOCK NUUS - Hoërskool Cradock het...
about 1 year ago

Local News
Goeie krieket in goeie gees gespeel
CRADOCK NUUS - Twee opwindende...
about 1 year ago

Local News
Solidariteit-verteenwoordigers kry opleiding
GRAAFF-REINET NUUS - Sewentien...
about 1 year ago
