George Herald
Fri, 15 May·24°C
Home/News/Local News/Chavene Lamont gekies vir OP o.18 B-hokkiespan
Local News

Chavene Lamont gekies vir OP o.18 B-hokkiespan

George Herald
12 July 2025, 06:49(10 months ago)
10,075 views
Chavene Lamont gekies vir OP o.18 B-hokkiespan
GRAAFF-REINET NUUS - Chavene Lamont (16),...

GRAAFF-REINET NUUS - Chavene Lamont (16), ’n sterk agterspeler in Union High se 2de hokkiespan, is tydens die Oostelike Provinsie Proewe in Port Elizabeth gekies vir die provinsie se o. 18 B-span.

Die proewe het vanaf 6 tot 9 Julie by Paarl Gimnasium plaasgevind.

Dit is die derde agtereenvolgende jaar wat sy vir die OP hokkiespan gekies is.

‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’

Photos (1)

Chavene Lamont gekies vir OP o.18 B-hokkiespan
1 / 1

Chavene Lamont gekies vir OP o.18 B-hokkiespan

Original article: georgeherald.com

Related Articles