George Herald
Fri, 15 May·24°C
Home/News/Athletics/HVS vaar goed tydens Gill-sportdag
Athletics

HVS vaar goed tydens Gill-sportdag

George Herald
06 March 2025, 08:24(about 1 year ago)
6,642 views
HVS vaar goed tydens Gill-sportdag
GRAAFF-REINET NUUS - Die afgelope...

GRAAFF-REINET NUUS - Die afgelope naweek het Hoër Volkskool aan die Gill College Sportdag in Somerset-Oos deelgeneem.

Hierdie toernooi bring verskillende skole bymekaar.

Die volksies se uitslae vir die toernooi is soos volg:Rugby:

• O. 14A speel teen WG Olivier en verloor 5 - 22.• O. 15A speel teen Aeroville Sekondêre Skool en wen 22 - 0.• O. 16A speel teen Andrew Rabie en verloor 0 - 17.• Die eerste span speel teen Winterberg en wen 34 -5.Netbal:

Die eerste span se wedstryde is soos volg:• HVS wen 10 - 7 teen Adelaide.• HVS wen 15 - 11 teen Burgersdorp.• HVS verloor 15 - 21 teen Hangklip.• HVS wen 16 -14 teen Gill College.Hokkie:

• Die o. 16A’s speel gelykop teen Lilyfontein se eerste span, 0 - 0.• Die o. 16A’s speel teen Adelaide se o. 16A’s en wen 5 - 0.• Die tweede span speel teen Victoria Girls High se o. 16A en verloor 0 - 1.• Die tweede span speel teen Hangklip se eerste span en verloor 0 - 4.

HVS se eerste netbalspan.

‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’

Photos (2)

HVS vaar goed tydens Gill-sportdag
HVS vaar goed tydens Gill-sportdag
1 / 2

HVS vaar goed tydens Gill-sportdag

Original article: georgeherald.com

Related Articles