George Herald
Fri, 15 May·24°C
Home/News/Athletics/HVS-atleet presteer in tweekamp
Athletics

HVS-atleet presteer in tweekamp

George Herald
05 March 2025, 07:27(about 1 year ago)
9,354 views
HVS-atleet presteer in tweekamp
GRAAF-REINET NUUS - Rudolph-Hein van Eeden...

GRAAF-REINET NUUS - Rudolph-Hein van Eeden van Hoër Volkskool het op onlangs aan die OP-tweekampkampioenskappe deelgeneem.

Hy het in beide swem en hardloop persoonlike beste tye vir die seisoen aangeteken en het algeheel vierde geëindig.

Na afloop van die kampioenskappe is die OP-span vir die SA kampioenskappe aangekondig en hy is in hierdie span vir o. 19-seuns ingesluit.

Die SA kampioenskappe vind op 21 en 22 Maart in Oudtshoorn plaas.

‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’

Photos (1)

HVS-atleet presteer in tweekamp
1 / 1

HVS-atleet presteer in tweekamp

Original article: georgeherald.com

Related Articles