George Herald
Fri, 15 May·24°C
Home/News/Sport/19 Mosselbaai-laerskole kom saam vir atletiek
Sport

19 Mosselbaai-laerskole kom saam vir atletiek

George Herald
01 February 2026, 10:05(3 months ago)
2,984 views
19 Mosselbaai-laerskole kom saam vir atletiek
MOSSELBAAI NUUS - Altesaam 19 laerskole...

MOSSELBAAI NUUS - Altesaam 19 laerskole vanuit die groter Mosselbaai het hierdie naweek oor twee dae aan die seksie A en B atletiekbyeenkomste deelgeneem.

Beide dae het by Van Riebeeck-stadion van 08:00 tot 14:00 plaasgevind.

Op Vrydag 30 Januarie het 10 spanne (615 atlete) vir seksie B bymekaargekom. Op Saterdag 31 Januarie was dit seksie A se beurt met 9 spanne (506 atlete).

Deelnemende skole sluit in Curro Mosselbaai, Denneprag Primêr, Diaz Primêr, Erika Primêr, Laerskool Hartenbos, Laerskool Vorentoe, Mosselbaai E.K. Primêr, St Blaize RC Primêr, St Lukes, Friemersheim Primêr, Groot-Brakrivier Primêr, Imekhaya Primary, Isalathiso Primary, King's College, Laerskool Herbertsdale, Laerskool Park, Laerskool Ruiterbos, Milkwood Primary en Ridgeview Primêr.

‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’

Photos (11)

1 / 11

19 Mosselbaai-laerskole kom saam vir atletiek

Original article: georgeherald.com

Related Articles