Van modeparades tot 'Colour Run' – Wittedrif Primêr hou fees!

PLETTENBERGBAAI NUUS - Leerders van gr. R tot gr. 7 by Wittedrif Primêr het onlangs die kwartaal op ’n feestelike noot afgesluit met hul “End-of-Term Bash” . Die dag was tjokvol aktiwiteite - van dansitems en modeparades tot burgerverkopings en die gewilde Colour Run, wat op ’n vrolike, veelkleurige noot geëindig het.
Die kroning van Mnr. en Mej. WPS was die hoogtepunt van die dag, tesame met spesiale musiekoptredes deur Ashley Williams en vriende.
Mnr. en Mej. Wittedrif Primêr uitslae
Juniors (seuns)
- Tweede prins - Steven Mans
- Eerste prins- Olwethu Delekile
- Mnr. WPS junior - Carlon Mintoor
Juniors (dogters)
- Tweede prinses - Ynitha Kamfer
- Eerste prinses - Angelique Mintoor
- Mej. WPS junior - Amika Malgas
Seniors (seuns)
- Tweede prins - Blaine Aricksamy
- Eerste prins - Jenovan Bosman
- Mnr. WPS senior - Roaldo Sass
Dogters
- Tweede prinses - Jessidee Corneelse
- Eerste prinses - Tazlin Cortje
- Mej. WPS senior - Nazeeha Paulse
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’
Photos (2)


Van modeparades tot 'Colour Run' – Wittedrif Primêr hou fees!
Related Articles

Grade ones welcomed at Union Preparatory School
GRAAFF-REINET NEWS AND VIDEO - There was...

Van 45% na 77,3% in net 2 jaar! - Juf. Carol maak van mnr. Carel 'n groot sukses
SKOLENUUS - Behalwe die goeie resultate wat...

Spandau celebrates 75th anniversary
GRAAFF-REINET NEWS AND VIDEO - Spandau...
