George Herald
Fri, 15 May·24°C
Home/News/Academic/Laerskool Wesbank stel leerderraad bekend
Academic

Laerskool Wesbank stel leerderraad bekend

George Herald
15 January 2026, 06:03(4 months ago)
6,396 views
Laerskool Wesbank stel leerderraad bekend
OUDTSHOORN NUUS - Laerskool Wesbank het op...

OUDTSHOORN NUUS - Laerskool Wesbank het op 14 Januarie die leederrraad vir die eerste semester van die jaar amptelik aangewys.

Die verkose leerders sal ’n belangrike rol speel in leierskap, samewerking en die uitbou van ’n positiewe skoolkultuur.

Seuns:

Hoofseun: Arjan Blignaut

Onderhoofseun: Jeandré Alberts

Lede: Albie Calitz, Stefan Nel, LJ Newton, Ben Olivier, Anrico Schoeman, Reuben Terblanche, Liam Schoeman en Le Roux Delport

Dogters:

Hoofdogter: Cobie Loubser

Onderhoofdogter: Capri Olivier

Lede: Jani Botha, Helena de Waal, Shenique Janse van Rensburg, Mieke Jonck, O’negin Mc Alpine, Olivia Serfontein, Nina Terblanche en Yana Theunissen

‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’

Photos (2)

Laerskool Wesbank stel leerderraad bekend
Oudtshoorn Courant 5 February 2026
1 / 2

Laerskool Wesbank stel leerderraad bekend

Original article: georgeherald.com

Related Articles